Norman Burton

Norman Burton
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Norman Burton (5 Desember 1923 – 29 November 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Planet of the Apes (1968), Diamonds Are Forever (1971), Escape from the Planet of the Apes (1971), en The Towering Inferno (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy